Harley Jane Kozak

Harley Jane Kozak
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 28 Januarie 1957 (1957-01-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harley Jane Kozak (gebore 28 Januarie 1957) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Parenthood (1989), When Harry Met Sally... (1989), Arachnophobia (1990), en The Favor (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy